Copyright © 2025 Claire Koekemoer Berading | All rights reserved | Website Design and Hosting by Evoweb

Copyright © 2025 Claire Koekemoer Berading | All rights reserved | Website Design and Hosting by Evoweb
Geestelike berading is gegrond op Christelike waardes en fokus op geloof in God en beginsels wat uit die Bybel afgelei is. Die oortuiging is dat ware genesing deur ‘n aktiewe verhouding met Christus kom. Beraders integreer dikwels gebed en skrif in hulle sessies.
Fil 2:12 Daarom, my geliefdes, soos julle altyd gehoorsaam gewees het, nie in my teenwoordigheid alleen nie, maar baie meer nou in my afwesigheid, werk julle eie heil uit met vrees en bewing.
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor
Claire Koekemoer het ‘n passie om mense te help om trauma op te los vanuit ‘n plek van diep seer tot ‘n plek van innerlike vrede en vryheid. Sy is ‘n geregistreerde pastorale en geestelike berader wat ‘n veilige, kalm, nie-veroordelende ruimte bied om mense te help om genesing en vryheid te ervaar.
Kwalifikasies en Sertifiserings
Rosebank Bible College RBC Diploma
CPSC Kategorie 3 – Basiese Godsdienstige Professioneel in Christelike Pastorale Berading
Jare se ondervinding met berading, tronk bediening, kinder bediening en geestelike oorlogvoering. ARCP/CPSC Reg Nommer 2023P04053.
20 Jare ERVAARING Ondersteuning
beradinggeestelik@gmail.com